MALE WIRE HAIR FOX TERRIER


Dit is die dierbaarste hondjies ooit. Lewendig,wakker,liefdevol en te pragtig. Toe ek my eerstes aangekoop het, het ek nie kon dink dat ek so verlief op hulle sal raak nie. Die mooiste om te sien is as hulle hardloop. Hulle kan met 'n knipper geskeer word om daai mooi voorkoms te kry, maar die regte manier is om hulle met die hand te pluk.

The most vital requirement for owning a Wirehaired Fox Terrier is time for exercise. They are very active and enjoy long walks. They at least need a yard to run around in. Without enough exercise, the breed can become difficulty to live with and very destructive. Because it is intelligent, the breed should get training to keep its mind stimulated and to keep it out of trouble.


ROGER


TATTIE


Contact Us


DETAILS:

Ironel Lotter
Mobile: 0845168317
Email: ironel@vodamail.co.za

ADDRESS:

Willowmore
South Africa